Foto-Pretsel 21

uitkoms onverwagte menseDit het ek die afgelope week weer beleef.  Nood is ‘n goeie sif . . . skei die mooiweersvriende van die daadwerklike vriende.  Dankbaar dat daar sulkes is.

Aan julle . . .  julle weet wie julle is . . . woorde is min, maar ons harte loop oor.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *