“Economic Freedom in my lifetime’ . . .

da0527thumb

Met al die e-posse wat ek daagliks ontvang waar instansies my inlig daar is geld wat wag om aan my toegeken te word en/of is alreeds amper in my bank (by ‘n bank waar ek gewoonlik nie eers deel nie) en dat ek moet net gou moet sus-en-so (gewoonlik sluit dit in bevestiging van jou persoonlike bankbesonderhede . . . kon ek al drie keer ‘n miljoener gewees het.

Oe-heh-eh . . .

 

Foto : Internet

 

 

 

 

2 thoughts on ““Economic Freedom in my lifetime’ . . .

  1. Ek ook! Tesame met al die Lotto’s (waaraan ek nog nooit deel geneem het nie!) En my foon, ‘n Nokia wat ek nie besit nie, ek het ‘n Samsung, het ook al seker tien maal R950 000 gewen! he he!

    • En hulle raak slimmer en meer arrogant by die dag. Wonder hoeveel desperate en oningeligtes is al gevang?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *