Foto-Pretsel Nr 14 Posted on August 13, 2014 by Lorraine Reply Is dit nie waar nie? Ek het baie vriende, maar ‘n “good friend” is so skaars soos hoendertande. Ek het so ‘n handvol . . . hulle weet wie hulle is . . . Dankie vir julle vriendskap . . . deur dik en dun!!