Een van die dae . . . Posted on January 24, 2014 by Lorraine Reply . . . vier ons alweer Kersfees . . . om presies te wees . . . more oor 11 maande. Skrikwekkend ne. Hoe lyk jou lysie? Soos die een? Die enigste nuwejaarsvoorneme wat ek het wat altyd werk is om nie nuwejaarsvoorneme te he nie.