Foto-Pretsel 19 Posted on September 9, 2014 by Lorraine Reply Hoe ouer ek word, hoe meer smag my siel na die eenvoudige dinge in die lewe . . . onopgesmuk, nie nagemaak en die eenvoudige. En ‘n stil plek waar ek dit in rus en vrede kan geniet . . .