Uiteindelik!! Gedink die lente gaan NOOIT aanbreek nie. Dit was seker een van die koudste winters ooit. Het letterlik die dae en ure afgetel.
Ek het myself (weer) belowe om nooit, ooit weer te kla oor die hiite nie, (kruis my vingers agter my rug) . . .