Foto-pretsel 1

Soms voel dit vir my asof die mens daarvan hou om te bly krap en karring aan dinge wat ons seermaak in die lewe. Is dit dan werklik nodig dat ons onsself ook moet kasty as die lewe ons partydae vanself beetkry?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *