2 thoughts on “Foto-pretsel 5

  1. Wraggies waar ja en dan wonder mens waaroor gaan die “rat race”

    Ek het besluit om die lewe teen ‘n stadiger pas te vat en gits ek bly nie rerig agter nie want mens haal die wat so jaag weer in met die verskil ek geniet dit meer sonder stres.

    Dis soos die storie van die hasie en skilpad se resies.

    As jy jaag moet jy meer stop om jou tenk vol te maak.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *