Gebottelde kruie . . . Posted on September 20, 2012 by Lorraine Wat ‘n slim plan!! Ideaal vir mense in meenthuise en woonstelle. Klein maar prakties.
Baie oulike idee. Ek sukkel juis so om bietjie vars kruie te kry. Ek. Het mos nie tuin nie. Dankie