Watter oulike plan!! Koop/pluk kruie wanneer dit volop is. Snipper fyn en meng (as jy wil met ander kruie) en plaas is ysbakkies. Vul met olyfolie of gesmelte botter. Plaas terug in yskas en vries. Haal uit en gebruik soos nodig. Die botter-een kan nogal lekker werk op aartappels, vis of steak. Geniet!!
Definitief ‘n fantastiese idee! Lief al hierdie jongste ‘tips’ van jou!
Maree . . . ek is net so mal oor al hierdie blink idees. En as dit praktiese goed is, soveel te meer. Hou maar dop, ek het nog 100des om te plaas!!