‘n Duidelike storie

 

Een van die redes hoekom ek  hiervan hou is dat jy nie nog eers  ‘n deksel moet afhaal of afskroef nie.  Handig naderby!!  Ek sal selfs sover gaan en kralletjies laat afhang om die skroef-gedeeltes bietjie mooier te laat lyk, of as mens kan, gekleurde bottels te gebruik!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *