Een van die redes hoekom ek hiervan hou is dat jy nie nog eers ‘n deksel moet afhaal of afskroef nie. Handig naderby!! Ek sal selfs sover gaan en kralletjies laat afhang om die skroef-gedeeltes bietjie mooier te laat lyk, of as mens kan, gekleurde bottels te gebruik!