Maak iemand se hart bly . . .
Foto geleen van Internet
Is dit nie ‘n oulike idee om vrugtekoek te “verpak” nie. Of enige ander koek. Baie werk . . . ek sal te jammer voel om dit te eet. Maar mooi bly mooi . . . dis verseker!!!
Beplan jy ‘n buitelug Kersete . . . dan is hierdie ‘n oulike manier om jou spyskaart mooi af te rond.