National Cupcake Day 27 September 2014 Posted on September 27, 2014 by Lorraine So spyt ek was nie bewus dat die 27ste September National Cupcake Day is nie. Sal volgende jaar my deel bydra. Dankie aan hierdie mense wat so hard werk om fondse in te samel en so baie omgee vir kinders met kanker. Fotobron : Internet