Foto-pretsel 6 Posted on October 15, 2011 by Lorraine Die natuur bly ‘n wonder. Die mens jaag hom moeg om goed bymekaar te maak . . . net om uit te vind dit is juis die dinge wat nie geld kos nie wat kwaliteit aan ons lewe gee.