Herinneringe . . .

 


Hierdie is weer eens ‘n oulike idee om jou geliefdes af te wys.  Maar ek kan aan soveel ander temas dink . . . jou kinders, jou broers en susters, jou honde/katte, plekke wat jy al besoek het, jou kosbaarste besittings, jou studente, jou mooiste troufotos . . . ag, daar is hopeloos te veel om op te noem.

Ek hou sommer baie baie hiervan!!

2 thoughts on “Herinneringe . . .

  1. Ek dink dit is ‘n baie oulike geskenk veral vir pasgetroudes waar hulle ‘n nuwe lewe saambegin, of wanneer jou kind in sy/haar eie blyplek intrek, Mens kan sommer ‘n paar skoon “discs” gee wat hulleself kan aanheg soos die familie/vriende groei!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *