Hierdie is weer eens ‘n oulike idee om jou geliefdes af te wys. Maar ek kan aan soveel ander temas dink . . . jou kinders, jou broers en susters, jou honde/katte, plekke wat jy al besoek het, jou kosbaarste besittings, jou studente, jou mooiste troufotos . . . ag, daar is hopeloos te veel om op te noem.
Ek hou sommer baie baie hiervan!!