Gebottelde kruie . . . Posted on September 20, 2012 by Lorraine 1 Wat ‘n slim plan!! Ideaal vir mense in meenthuise en woonstelle. Klein maar prakties.
Raam dit en hang dit . . . Posted on September 19, 2012 by Lorraine Reply Ek lief hierdie projekte. Jou huisdekor moet/behoort jou nie ‘n arm en ‘n been te kos nie – maar terselfdertyd moet dit pragtig lyk en die belangrikste . . . dit moet prakties wees.
‘n Heerlike lugverfrisser Posted on September 18, 2012 by Lorraine 2 Maak jou eie lugverfrisser met sterk koffiebone en ‘n tee-kers . . . niks wat ‘n huis lekkerder laat ruik en lyk nie . . .