Om stil te bly en die minste te wees beteken nie jy is swak nie. Dit verg moed en krag. En dit is ook nie die moeite werd om so kwaad te raak nie. Dit is net JOU eie gesondheid wat daaronder ly.|
Source : Internet
Dit het ek die afgelope week weer beleef. Nood is ‘n goeie sif . . . skei die mooiweersvriende van die daadwerklike vriende. Dankbaar dat daar sulkes is.
Aan julle . . . julle weet wie julle is . . . woorde is min, maar ons harte loop oor.