Nog voor ek doodgaan wil ek so ‘n geskenkpakkie he . . . amper te mooi om oop te maak.
Is dit nie ‘n oulike idee om vrugtekoek te “verpak” nie. Of enige ander koek. Baie werk . . . ek sal te jammer voel om dit te eet. Maar mooi bly mooi . . . dis verseker!!!
Beplan jy ‘n buitelug Kersete . . . dan is hierdie ‘n oulike manier om jou spyskaart mooi af te rond.
At last . . . an answer to all your problems . . . a perfect way to keep your belt tidy!!
Ek lief hierdie idee van ‘n koffietafel wat “ontwerp is uit “pallets”.
Goedkoop, maklik om te maak en prakties . . . maar stylvol.
Hierdie is weer eens ‘n oulike idee om jou geliefdes af te wys. Maar ek kan aan soveel ander temas dink . . . jou kinders, jou broers en susters, jou honde/katte, plekke wat jy al besoek het, jou kosbaarste besittings, jou studente, jou mooiste troufotos . . . ag, daar is hopeloos te veel om op te noem.
Ek hou sommer baie baie hiervan!!